Thursday, June 4, 2015

Read our essays!

Só het ek 'n held geword.
(Opstel deur Mika de Waal, graad 9.)
Dit was vroeg een oggend by die skool toe die seuns, dié wat gewild was, 'n plan uitgewerk het om by die skoolhoof se kantoor in te breek. Hulle het beplan om hul name onder sy tafel uit te kerf. Dit was natuurlik die een ding wat niemand nog voorheen gedoen het nie. Tot dusver was almal nog te bang.  Die kantoor is vol kameras en laserstrale wat aangeskakel word wanneer daar niemand is nie. Dit word gedoen omdat al ons toetse en portefeuljes daar toegesluit word.
Daardie aand word ek wakker van 'n ongewone geluid. Ek het geskrik en  het opgestaan. Ek het by die kamervenster uitgeloer. Ek kon nie glo wat ek sien nie! Die seuns was daar. Hulle het sowaar probeer om in te breek. Ek het geweet as ek sou uithardloop, sou ek ook in die moeilikheid beland.  Ek was egter te nuuskierig en dus het ek uitgegaan om behoorlik te sien wat aangaan. Op daardie oomblik gaan die alarm van die kantoor af. Die seuns het vinnig uitgehardloop na hulle kamers toe en het ontslae geraak van al die bewyse. Ek het maar bed toe gegaan …
Die volgende oggend word ek wakker van die skoolklok se gelui. Ek het besef dat ek laat is vir skool en het vinnig my skoolklere aangetrek. Die skoolhoof was reeds in die saal. Hy het baie kwaad gelyk en gevra wie die vorige nag by sy kantoor ingebreek het.
Natuurlik wou ek die skool se held wees en het toe na die tyd na Meneer toe gegaan. Ek het aan hom vertel wat gebeur het. Hy was baie kwaad omdat ek nie dadelik vir hom vertel het nie, maar hy was bly dat ek uiteindelik tog daarmee uitgekom het. Hy het voor die hele skool vir my 'n sertifikaat vir dapperheid gegee.
Die kwaaddoeners is almal geskors.



Ouma
(Opstel deur Mihlali Gxuluwe, graad 8.)
Ouma is baie oud, maar sy kan steeds alles doen. My ouma is 88 jaar oud.
Haar kinders is my ma en my ma se suster. Hulle sorg goed vir haar en hulle maak seker dat sy gesond bly. Elkedrie maande neem hulle haar na die dokter.
My ouma het grys hare en een been wat seer is, maar sy sal steeds koekies bak vir my of iets anders om my mee vet te voer. Ek weet dat my ouma baie, baie lief is vir my.
Sy stap sos 'n koningin in die straat. 'n Mens kan sien dis sy al is sy nog ver. Sy glimlag vir almal in die straat. Jy sal ook agterkom dat al die mense haar ken.
Sy hou daarvan om te praat. Sy is baie mooi en al is sy baie oud, sal sy vir jou kos kook. Jy sal sommer weet dat die kos wat jy ruik, deur my ouma gekook is.


Raining in Swellies!

Dear Parents!

Us kids would really appreciate it if you could kindly get us some of these things for the cold winter!


  • A torch to guide us through the dark and shed light on load-shedding.
  • A black or bottle green beanie to keep my head nice and warm.
  • A pair of gloves to keep my fingers toasty.
  • A nice scarve, green or black to keep the frosty morning at bay. If you want to knit one...we can discuss that as well.
  • What about a black raincoat or umbrella?
  • And last but not least some rugged gumboots to keep my feet dry during the rain.
    This was taken at 08:15 in the morning outside the Computer Class! Cold and wet.




    Please help us stay warm!

Wednesday, June 3, 2015

Olyfkrans Old Boy is a hero!

This is Ryan Dabbs, he used to be a learner at our school Olyfkrans College.  He is working for the Anti-Poaching unit. He is an inspiration to us.